top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

ArcelorMittal SA se reddingsboei 'net ʼn tydelike oplossing'

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 20, 2025
  • 1 min read

Die DA sê om nou ʼn reddingsboei aan die sukkelende ArcelorMittal SA te gee, is net ʼn tydelike oplossing. Die party meen dit gaan niks help om die plaaslike staalbedryf kop bo water te laat hou nie. Die regering het verlede week laat blyk hy oorweeg planne om die maatskappy te help sodat duisende mense nie hul werk verloor nie. Daar was verlede week ook oproepe vanuit die motorvervaardigingsbedryf om die maatskappy te help. Die DA sê sou die regering besluit om deur middel van ʼn geldelike reddingsboei te help, hulle nie die besluit sal ondersteun nie.

 
 
 

Comments


bottom of page