top of page

ATLETIEK: Olimpiese silwermedalje-wenner Jo-Ané du Plessis behaal ’n tweede plek in Lausanne

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Aug 21
  • 1 min read

Suid-Afrika se Olimpiese silwermedalje-wenner Jo-Ané du Plessis het in die 13de ronde van die Diamantliga nog ‘n uitstaan vertoning gelewer toe sy ‘n tweede plek in Lausanne, Switserland behaal het. Du Plessis het in die eendeweer ‘n beste gooi van 58.89 m aangeteken wat haar selfvertroue ‘n hupstoot sal gee vir aanstaande maand se Wêreldbyeenkoms in Tokio. Du Plessis se landgenote Akani Simbine en Prudence Sekgodiso het egter die uitdagende omstandighede moeiliker gevind. Simbine was vierde in die 100 m terwyl Sekgodiso slegs ‘n sesde plek in die 800 m kon behaal.

 
 
 

Comments


bottom of page