ATLETIEK: Paalspring wêreldrekordhouer Armand Duplantis verbeter eie rekord vir 11de keer
- Armando Pieters

- Mar 3
- 1 min read
Die 25-jarige paalspring wêreldkampioen Armand Duplantis het sy eie rekord by die All StarPerche byeenkoms by Clermont-Ferrand in Frankryk met 1cm verbeter na ’n nuwe hoogte van 6.27 m. Diè Sweed wat ook beter bekend staan as Mondo het nou reeds sy eie wêreldrekord 11 keer verbeter en gesê hy was goed voorbereid om sy rekord weer te breek. Emmanouil Karalis van Griekeland het tweede geëindig op ’n hoogte van 6.02 m.





Comments