top of page

ATLETIEK: SA atlete gereed vir Jeugspele in Namibië

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Jun 20
  • 1 min read

Saskok het ’n span van 198 atlete aangekondig wat volgende maand aan die Jeugspele in Namibië sal deelneem. Suid-Afrika sal in 13 sportsoorte meeding wat onder meer atletiek, swem, boks en netbal insluit. By die vorige Spele in Malawi in 2022 het Suid-Afrika 113 medaljes gewen waarvan 60 goud was. Die Jeugspele sal tussen 4 en 13 Julie in Windhoek en Swakopmund plaasvind.

 
 
 

Comments


bottom of page