top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

BKS: Nuwe beheermaatreëls is goedgekeur

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jun 26
  • 1 min read

Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het nuwe nasionale bek-en-klouseerbeheermaatreëls goedgekeur wat daarop gemik is om vee te beskerm terwyl ekonomiese verliese vir boere verminder word.


Die raamwerk vervang vorige riglyne en skep ‘n enkele stel reëls vir die bestuur van uitbrekings.


Steenhuisen sê die maatreëls bied boere groter sekerheid, praktiese herstelopsies en wetenskaplik-gebaseerde siektebestuur terwyl dieregesondheid en -handel beskerm word.


John Steenhuisen. FOTO: Facebook
John Steenhuisen. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page