Bo-gemiddelde reënval word vir die Vrystaat voorspel
- Nadia Pieters

- Oct 1
- 1 min read
Verskeie provinsies, insluitend dele van die Vrystaat, kan bo-gemiddelde reënval die somer verwag.
Luidens ‘n mediaverklaring van die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWS) kan die reënval waarskynlik waterreservoirs bevoordeel, maar hulle waarsku egter dat maatreëls soos die vestiging van behoorlike dreineringstelsels egter getref moet word om teen vloede te beskerm.
SAWS voeg by sonder proaktiewe maatreëls in afwagting van dreigende bogemiddelde reënval, sal daar waarskynlik verdrinkings, beserings en gevalle van hipotermie voorkom.
SAWS se kommunikasiebeampte, Tammy Fray, sê verder dat die komende somerseisoen ook meestal warmer as normaal sal wees.






Comments