top of page

BOKS: Die voormalige wêreldkampioen, Ricky Hatton, is in die ouderdom van 46 oorlede

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Sep 16
  • 1 min read

Die voormalige wêreldkampioen, Ricky Hatton, is op 46-jarige ouderdom oorlede, met die polisie wat bevestig het dat hy Sondagoggend by sy huis in Hyde gevind is. Manchester-polisie sê daar was geen verdagte omstandighede rondom sy dood nie. Hatton is bekend vir sy hoëprofielgevegte teen Kostya Tszyu, Floyd Mayweather en Manny Pacquiao. Hy het openlik gepraat oor sy stryd met geestesgesondheid nadat hy afgetree het, en het onlangs planne aangekondig vir ‘n terugkomsgeveg in Dubai hierdie Desember.

 
 
 

Comments


bottom of page