Charlie Kirk: 'n Postuum- Presidensiële Medalje van Vryheidword toegeken
- Ilde Roos

- Oct 16
- 1 min read
Amerika se President Donald Trump het vandeesweek aan Charlie Kirk ‘n postuum Presidensiële Medalje van Vryheid toegeken, gegraveer met ‘n kruis.
Dit is oorhandig tydens ‘n seremonie in die Withuis se Roostuin om ter herdenk wat die oorlede konserwatiewe aktivis se 32ste verjaardag sou gewees het.
Trump, wat gesê het hy het “halfpad om die aardbol teruggejaag” gedurende die vroeë oggendure om Kirk se verjaardag te vier nadat hy ‘n vredesooreenkoms in Israel onderteken het, het hom gekarakteriseer as ‘n onvervangbare leier van sy generasie, wie se bydraes beide polities en spiritueel was.
Ná Trump se toespraak, het Erika Kirk die medalje namens haar man aanvaar.
LUISTER:




Comments