top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Cosatu eis dringende ingryping in munisipaliteite se finansiële krisisse

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jul 9
  • 1 min read

Cosatu het dringende ingrypings gevra om die krisisse wat munisipaliteite in finansiële nood in die gesig staar op te los.


Die vakbondfederasie het kommer uitgespreek oor die Nasionale Tesourie se besluit om fondse van 69 munisipaliteite terug te hou. Die Nasionale Tesourie sê hul besluit is daarop gemik om finansiële dissipline in hierdie munisipaliteite te vestig.


Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sê die regering moet ingrypings implementeer om hierdie munisipaliteite te help.


LUISTER HIER:


Matthew Parks

Matthew Parks. FOTO: News24
Matthew Parks. FOTO: News24

 
 
 

Comments


bottom of page