top of page

DANS: Span SA skitter by Danswêreldbeker-toernooi in Spanje

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Jul 15
  • 1 min read

Span Suid-Afrika se Mario Gomes sê hy is baie trots nadat sy span bo-aan die wêreldranglys in Hip Hop-straatdans by die 2025 Danswêreldbeker in Spanje geëindig het. Die span het ‘n merkwaardige 57 medaljes huis toe gebring - insluitend 13 goue medaljes - met die Mzansi Hip Hop Dansakademie wat die grootste deel van die podiumplekke ingeneem het. Gomes skryf hul sukses toe aan oorspronklikheid met afro-dans en amapiano-styl wat hulle gehelp het om op die wêreldverhoog uit te staan.

 
 
 

Comments


bottom of page