Die ANC sê sy lede is verplig om vir die party veldtog te voer
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Apr 24
- 1 min read
Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het aangekondig dat alle ANC-lede verplig is om vir die party veldtog te voer, insluitend diegene met dubbele lidmaatskap in die SAKP.
Mbalula het tydens ‘n media-inligtingsessie gepraat.
Dit kom nadat die SAKP sy besluit aangekondig het om vanjaar se plaaslike regeringsverkiesings onafhanklik te betwis. Mbalula sê die verpligting is bindend.
LUISTER HIER:
Fikile Mbalula








Comments