top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens vier Wêreldlaboratoriumdag

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Apr 23
  • 1 min read

Die Nasionale Gesondheids-laboratoriumdiens vier Donderdag Wêreldlaboratoriumdag.


Die dag beklemtoon die noodsaaklike rol van diagnostiese laboratoriums wat ongeveer 85% van Suid-Afrikaners deur 233 fasiliteite landwyd bedien.


Volgens die Nasionale Gesondheids-laboratoriumdiens is ongeveer 70% van kliniese besluite afhanklik van laboratoriumresultate.


Die diens se uitvoerende hoof, professor Koleka Mlisana, loof laboratoriumpersoneel as die ruggraat van openbare gesondheidsorg, wat vroeë opsporing, behandeling en siektemonitering ondersteun.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash


 
 
 

Comments


bottom of page