top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die regering se vroeë aftrede-aanbod word teë gestaan

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 24, 2024
1 min read

Vakbonde maan die regering aan om wyd te konsulteer voordat hulle met ‘n plan om vroeë aftrede aan staatsamptenare te bied, voortgaan. Hierdie vroeë aftrede plan kom in ‘n poging van die regering om die 724-miljard rand openbare sektor loonrekening te verminder. Vakbonde het ook kommer oor die moontlike massa-uittog van hoogs kundige senior regeringsamptenare uitgespreek. Individue binne die Staatsveiligheidsagentskap waarsku ook oor die moontlike ineenstorting van die agentskap as te veel mense vroeg aftree.

 
 
 

Comments


bottom of page