top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

EFF sê BTW-verhoging sal ook ongelykheid verhoog

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Apr 22, 2025
  • 1 min read

Die Wes-Kaap-hooggeregshof het gehoor dat die verhoging in BTW ongelykheid in Suid-Afrika sal verhoog. Die EFF en die DA betwis die parlement se besluit om die verhoging goed te keur, in die hof. Die partye sê die parlement se openbare deelnameproses in die BTW-verhoging toon dat die samelewing die verhoging verwerp. ‘n EFF-prokureur, advokaat Tembeka Ngcukaitobi, het aan die hof gesê die verhoging sal arm mense die meeste raak. LUISTER:

 
 
 

Comments


bottom of page