top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

FAK herdenk Trompie-skrywer in Afrikaans se 100ste jaar

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Mar 6, 2025
  • 1 min read

Gedurende Afrikaans se 100ste bestaansjaar herdenk die FAK een van die taal se groot storievertellers wat menigte kinders aan die lees gekry het. Maroela Media berig die gewilde Afrikaanse skrywer, Matthys Gerhardus Smith, is Woensdag, veertig jaar terug oorlede. Die 70-jarige Smith was beter as Topsy Smith of Bettie Naudé bekend, en leef voort in onder andere die Trompie-boeke en die Saartjie-reeks. Hy word onthou vir sy bydrae om kinders lief te maak vir lees.

 
 
 

Comments


bottom of page