KRIEKET: Die voormalige Protea Dané van Niekerk is weer oorgehaal om vir Suid-Afrika te speel
- Armando Pieters

- Aug 26
- 1 min read
20 van Suid-Afrika se beste vroue spelers het Maandag in KwaZulu-Natal begin saamtrek vir ‘n oefenkamp voor volgende maand se Wêreldbeker-kriekettoernooi vir vroue in Indië. Hoofafrigter Mandla Mashimbyi sê die kamp is noodsaaklik vir voorbereiding en dat die komende reeks teen Pakistan wat sal aandui hoe die span se ingesteldheid op groot wedstryde sal wees. Intussen is die voormalige kaptein van die Protea-vrouekrieketspan Dané van Niekerk terug op die veld nadat sy haar in 2023 uit internasionale krieket getree het. Die veelsydige Van Niekerk gesê sy is gretig om haar land weer te verteenwoordig. *LUISTER: DANé VAN NIEKERK





Comments