top of page

KRIEKET: Namibië klop S.A. Opkomende Akademie span oortuigend in eerste eendagwedstryd in Windhoek

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Jul 9
  • 1 min read

Namibië het die KSA Vroue se Opkomende Akademie-span met 100 lopies gewen in die eerste 50-boulbeurt-wedstryd by die High Performance Oval in Windhoek. Namibië het 274 / 5 aangeteken met Yasmeen Khan se 145 lopies wat die hoogtepunt was. Die Akademie-span kon net 174 bymekaar maak en is almal in die 41ste boulbeurt uitgehaal. Die tweede eendagwedstryd word Donderdag beslis.

 
 
 

Comments


bottom of page