top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Mantashe sê onwettige mynbou is nie sy departement nie

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 4, 2025
  • 1 min read

Die minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe, sê onwettige mynbou val nie onder sy departement nie. Volgens hom is onwettige mynbou nie ‘n mynaktiwiteit nie, maar ‘n misdaad. Mantashe het ook kommer uitgespreek oor die mense wat humanitêre hulp vir onwettige mynwerkers in Stilfontein gevra het. Mantashe sê as iemand vrywillig ‘n gevaarlike situasie soos onwettige mynbou betree, kan dit nie as ‘n humanitêre saak beskou word nie. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page