top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Mashatile sê kans laag dat beurtkrag binnekort sal terugkeer

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 8, 2024
  • 1 min read

Adjunkpresident Paul Mashatile sê die kans dat beurtkrag binnekort geïmplementeer sal word, is laag. Mashatile het op vrae in die Nasionale Raad van Provinsies gereageer, en hy het onthul dat Eskom onlangs sy energiebeskikbaarheidsfaktor-teiken van 70 persent bereik het. Mashatile meen Suid-Afrika het reeds die ergste beurtkrag beleef. Die adjunkpresident sê die land is op ‘n punt waar dit genoeg energie het om die ekonomie aan te dryf. LUISTER:

 
 
 

Comments


bottom of page