top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ministers versuim steeds om parlementêre vrae te beantwoord

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jul 1
  • 1 min read

Verskeie kabinetsministers versuim steeds om skriftelike vrae in die parlement te beantwoord.


Volgens 'n parlementêre verslag het 10 van die land se 34 kabinetsministers versuim om 'n kwart van die skriftelike vrae wat vanjaar aan hulle gerig is, te beantwoord.


Die verslag toon ook dat president Cyril Ramaphosa meer as 31% van die skriftelike vrae wat aan hom gestel is, onbeantwoord gelaat het.


Sommige van dié vrae hou verband met die Phala Phala-saak.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page