top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Misdaadsyfers daal, maar verkragting neem toe

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • May 23, 2025
  • 1 min read

Daar is 'n algemene afname in misdaad regoor die land, maar seksuele misdrywe, insluitend verkragting en kommersiële misdade, het toegeneem. Dié jonste misdaadstatistieke is Vrydag deur die minister van polisie, Senzo Mchunu, aan die media in Pretoria bekend gemaak. SABC News berig volgens Mchunu is dit kommerwekkende tendense wat hernude fokus en dringende ingryping vereis. Hy voeg by dit is bemoedigend dat al die provinsies behalwe een, die Noord-Kaap, 'n afname in moordvoorvalle aangeteken het.

 
 
 

Comments


bottom of page