top of page

MOTORSPORT: Maleisië gee die rooi lig vir toekomstige F1-wedrenne

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Aug 21
  • 1 min read

Maleisië het bevestig dat hulle nie weer Formule Een in die nabye toekoms sal aanbied nie, weens die hoë uitsetkoste. Maleisië het laas ‘n F1-wedren in 2017 aangebied voordat hulle in 2018 van die kalender onttrek het hoewel Sepang steeds die MotoGP aanbied. Maleisië oop bly vir ‘n terugkeer as korporatiewe borge ingryp om die koste te dek terwyl regering dit beklemtoon dat hulle tans nie die koste kan regverdig nie.

 
 
 

Comments


bottom of page