top of page

'n Hond word vir sy werk op die silwerdoek vereer

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jan 12
  • 1 min read

Vir die eerste keer in die geskiedenis het ‘n dier ‘n groot toekenning in die filmbedryf gekry.


Indy is die honde-ster van die fliek Good Boy, en het die toekenning vir Beste Vertoning in ‘n Riller by die Astra-filmtoekennings gekry. Hy het groot name soos Ethan Hawke en Sophie Thatcher geklop.


Die direkteur van die fliek, en ook Indy se eienaar, Ben Liamberg, het die Astra-toekennings vir die eer bedank.


LUISTER:


Ben Liamberg

FOTO: Reddit
FOTO: Reddit

 
 
 

Comments


bottom of page