'n LUR is in 'n motorongeluk in die VS betrokke
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Apr 20
- 1 min read
Die LUR vir finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, Ketso Makume, was in 'n motorongeluk op die N5 tussen Paul Roux en Senekal betrokke.
Die departement bevestig in 'n plasing op sosiale media dat die ongeluk Sondag gebeur het toe ’n wilde dier onverwags die pad oorgesteek het, en die bestuurder nie ’n botsing kon vermy nie.
Makume en beide sy beskermers het sonder enige ernstige beserings daarvan afgekom.








Comments