top of page

‘n Verkragter sê hy lei geldelike verliese en word verwerp

  • Writer: Nadia Pieters
    Nadia Pieters
  • Oct 17
  • 1 min read

‘n Welkom-prokukeur, wat erken het dat hy minderjariges verkrag het, het terwyl hy vir strafversagting getuig het, gesê hy het geldelike verliese gely, vriendskappe verloor en ‘n buitestander geword wat deur baie verwerp is.


Netwerk24 berig Jan Maritz se vonnisverrigtinge het in die hooggeregshof in Bloemfontein begin.


Hy is in Mei 2021 aan verskeie misdrywe, waaronder drie aanklagte van verkragting van minderjariges, skuldig bevind.


Dit na hy skuld beken het.


Die misdrywe is oor ‘n tydperk van sewe jaar n Virginia, Welkom en Odendaalsrus gepleeg.


Al sy slagoffers was toe onder die onderdom van 18 jaar.


Jan Maritz. FOTO: Netwerk24
Jan Maritz. FOTO: Netwerk24

Comments


bottom of page