top of page

Necsa verwelkom Eskom se Geïntegreerde Hulpbronplan

  • Writer: Ilde Roos
    Ilde Roos
  • Oct 23
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie (Necsa) verwelkom Eskom se 2025 Geïntegreerde Hulpbronplan wat deur die minister van elektrisiteit en energie, Kgosientsho Ramokgopa, aangekondig is.


Die plan bied ‘n omvattende en gebalanseerde raamwerk om Suid-Afrika se energietoekoms te verseker op grond van al sy energiebronne, insluitend kernkrag.


Necsa sê die Geïntegreerde Hulpbronplan is ‘n gewaagde plan wat die rol van kernenergie in die bereiking van Suid-Afrika se energiesekuriteit, sosio-ekonomiese en klimaatdoelwitte, tesame met ander energiebronne erken.


Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

 
 
 

Comments


bottom of page