top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Nigerië repatrieer ook nou sy burgers uit SA

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jun 9
  • 1 min read

Nigerië sal die nuutste land wees wat sy burgers uit Suid-Afrika repatrieer.


Afrikastate het kommer uitgespreek ná onlangse optogte wat buitelandse burgers in Suid-Afrika teiken. Ghana het ten minste twee repatrieerreise uitgevoer sedert die optogte vanjaar begin het.


Die Nigeriese regering het die eerste vlug om sy burgers uit Suid-Afrika te repatrieer vir Woensdag geskeduleer. Dit sê meer as 500 mense is goedgekeur vir die vlugte.


Die Nigeriese vlag. FOTO: Adobe
Die Nigeriese vlag. FOTO: Adobe

 
 
 

Comments


bottom of page