top of page

O’Sullivan sê sekere prominente polisiebeamptes hoort in die tronk

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Feb 10
  • 1 min read

Die forensiese ondersoeker, Paul O’Sullivan, sê drie van die mees prominente beamptes in die Suid-Afrikaanse Polisiediens hoort agter tralies.


Hy het Dinsdag met die media gepraat voor sy verskyning voor die parlement se ad hoc-komitee wat polisiekorrupsie ondersoek.


O’Sullivan sê korrupte elemente is al meer as 20 jaar ‘n probleem in die land, en hy glo sy getuienis sal help om die korrupte elemente in die diens bloot te lê.


LUISTER:


Paul O'Sullivan

Paul O'Sullivan. FOTO: X
Paul O'Sullivan. FOTO: X

 
 
 

Comments


bottom of page