Pogings om die register vir seksoortreders gepubliseer te kry gaan voort
- Armando Pieters

- Jun 11
- 1 min read
Bosa sê dat hulle sal voortgaan met hul pogings om uit te vind hoeveel staatsamptenare op die Nasionale Register vir Seksoortreders is. Die party voer ‘n veldtog om die regering te dwing om die name van mense wat op die register is, te publiseer. Hulle sê dit ‘n groot stap wees om vroue en kinders teen geslagsgebaseerde geweld te beskerm. Volgens Bosa-woordvoerder, Roger Solomons, verdien Suid-Afrikaners dit om te weet of staatsamptenare op die register is. LUISTER HIER:





Comments