top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Polisievrou vermoor glo seun en dié se vriendin

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 18, 2025
  • 1 min read

‘n 49-jarige sersant word daarvan beskuldig dat sy haar seun en sy vriendin vroeër die maand doodgeskiet het. Maroela Media berig sy het reeds in Morebeng-landdroshof buite Polokwane op twee aanklagte van moord verskyn, en sal volgende week om bortog aansoek doen. Die woordvoerder van die provinsiale nasionale vervolgingsgesag sê die oorledenes is met verskeie skietwonde aangetref en na ’n hospitaal geneem waar hulle aan hul beserings beswyk het. Die beskuldigde het na die voorval die polisie gebel en sy is dadelik in hegtenis geneem.

 
 
 

Comments


bottom of page