Ramaphosa sê 30 Junie bly 'n normale werksdag
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jun 26
- 1 min read
President Cyril Ramaphosa sê maatreëls is in plek om te verseker dat 30 Junie ‘n normale werksdag is. Hy het bygevoeg dat veiligheidsmagte gereed is.
Ramaphosa het gister op mondelinge vrae in die parlement gereageer. Hy sê hy glo sterk dat Suid-Afrikaners vreedsame mense is wat nie xenofobies of afrofobies is nie.
LUISTER HIER:
President Cyril Ramaphosa








Comments