top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Renamo sê Mosambiek se verkiesing moet nietig verklaar word

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 19, 2024
  • 1 min read

Mosambiek se belangrikste opposisieparty, Renamo, sê die land se onlangse verkiesing moet nietig verklaar word en ‘n voorlopige regering moet ingestel word. Mosambiek het gewelddadige betogings in die gesig gestaar sedert die regerende Frelimo Party as die wenner van die onlangse verkiesing aangekondig is. Opposisiepartye beweer dat die stemtelling bedrog is en het nie die uitslag aanvaar nie. Gewelddadige betogings het die lewens van verskeie mense geëis en ernstige ekonomiese skade aan die land aangerig. Opposisiepartye hou vol dat die verkiesingsuitslag vals is.

 
 
 

Comments


bottom of page