top of page

RUGBY: Roos en Kie gereed vir hul 2025 Vroue Wêreldbeker-veldtog in Engeland

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Aug 20
  • 1 min read

Suid-Afrika se Bok-vroue pak Brasilië Sondag in hul openingswedstryd van die Rugby Wêreldbeker-toernooi by Franklin’s Garden in Northampton. Dit is die eerste amptelike toets tussen die nasies terwyl Nadine Roos reeds vier keer met hulle in die 2024 HSBC SVNS-reeks paaie gekruis het waar die Suid-Amerikaners wat reeds oorwinnings agter die rug het. Roos sê sy is vasbeslote om die Bok-vroue te help om die rolle om te swaai maar beklemtoon dat die Bok-vroue Brasilië se tyd en ruimte tot die minimum moet beperk. Die Bok-vroue wat in Groep D speel se wedstryd teen Brasilië skop om 15:45 (SA Tyd) af.

 
 
 

Comments


bottom of page