SA probeer sy rooivleisuitvoere uitbrei én bestaande uitvoere handhaaf
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jun 2
- 1 min read
Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika probeer om sy rooivleisuitvoere uit te brei terwyl hy probeer om sy bestaande uitvoere te handhaaf.
Die plaaslike rooivleisbedryf sukkel om die bek-en-klouseer-uitbreking te hanteer. Ten minste 4,4 miljoen beeste het nou die entstof vir die siekte ontvang. Meer as 13 miljoen dosisse van die entstof het al in Suid-Afrika aangekom.
Steenhuisen sê dit is tyd om die rooivleisbedryf weer ten volle funksioneel te kry.








Comments