SOKKER: Liverpool beëindig vier-wedstryd verlies met 'n 5-1 oorwinning
- Armando Pieters

- Oct 23
- 1 min read
Liverpool het ‘n vier-wedstryd verlies beëindig met ‘n 5-1 Kampioeneliga-oorwinning by Eintracht Frankfurt, terwyl Chelsea daardie telling by Stamford Bridge teen Ajax geëwenaar het.
Bayern Munich het Club Brugge met 4-0 geklop, terwyl Real Madrid Juventus met 1-0 geklop het.
Tottenham was die enigste Engelse span wat nie gewen het nie, in ‘n doellose gelykopuitslag by Monaco, terwyl Sporting, Galatasaray en Athletic Bilbao almal oorwinnings in middelweek Europese aksie behaal het.






Comments