top of page

SWEM: Erin Gallagher gereed om te lei by Wêreld-waterkampioenskappe

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jul 8
  • 1 min read

Erin Gallagher mik na ‘n plek in die eindronde by die Wêreld-waterkampioenskappe in Singapoer. Sy sal deelneem aan die 50 m-vlinderslag, 50 m-vryslag en 100 m-vryslag. Gallagher tree na vore as een van die mees ervare swemmers in die Suid-Afrikaanse span en tree in die kollig na Tatjana Smith se aftrede. Die 27-jarige sê sy is gretig om die uitdaging aan te pak en Smith se nalatenskap te eer deur die volgende generasie te inspireer.

 
 
 

Comments


bottom of page