top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Talle staatsamptenare is vir finansiële wangedrag uitgewys

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Apr 6
  • 1 min read

Meer as 100 staatsamptenare is uitgewys vir moontlike finansiële onreëlmatighede ná leefstyloudits in die openbare sektor.


Die DA se Eleanore Spies het vrae in die parlement gerig aan die minister, Inkosi Buthelezi, oor die hantering van dié sake.


Die Departement van Staatsdiens en Administrasie het bevestig dat 117 amptenare geïdentifiseer is — minder as die 141 wat aanvanklik genoem is.


Volgens die departement het die meeste gevalle egter net tot waarskuwings gelei.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page