top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Trump sê ‘n vredesooreenkoms tussen Amerika en Iran word onderteken

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jun 14
  • 1 min read

Die Amerikaanse president Donald Trump sê ‘n ooreenkoms om gevegte tussen Amerika en Iran te beëindig, sal Sondag onderteken word.


Trump het die aankondiging Saterdag op sosiale media gemaak. Hy sê die Straat van Hormuz sal vir almal oop wees sodra die ooreenkoms bereik is.


Pakistan het ook onthul dat die twee lande ooreengekom het oor ‘n raamwerk vir ‘n vredesooreenkoms en dat hulle voorberei vir ‘n elektroniese ondertekening.


Die eerste minister, Shehbaz Sharif, sê die ondertekening sal na verwagting in die komende week gevolg word deur tegniese gesprekke.


President Donald Trump. FOTO: Maroela Media
President Donald Trump. FOTO: Maroela Media

 
 
 

Comments


bottom of page