top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Verkiesingsvoorbereidings vorder goed

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Apr 22
  • 1 min read

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) sê sy voorbereidings vir vanjaar se verkiesing vorder goed.


Hulle voeg by tegniese, logistieke en gemeenskapsvoorbereidings is reeds ver gevorder.


Suid-Afrikaners sal later vanjaar stem om nuwe munisipale en provinsiale regerings te verkies.


Die kommissie sê sowat 80% van die werk vir die verkiesing is reeds voltooi.


Ter illustrsie. FOTO: Polity
Ter illustrsie. FOTO: Polity

 
 
 

Comments


bottom of page