top of page

Viëtnam stel wetgewing in om KI te reguleer

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 6 days ago
  • 1 min read

Viëtnam het die eerste land in Suidoos-Asië wat wetgewing ingestel het om kunsmatige intelligensie te reguleer.


SABC-nuus berig maatskappye moet KI-gegenereerde inhoud duidelik aandui wanneer dit nie maklik van die werklikheid onderskei kan word nie.


Kliënte sal in kennis gestel moet word wanneer 'n kunsmatige agent met hulle interaksie het.


Ingevolge die nuwe wet sal die regering 'n nasionale KI-rekenaarsentrum stig.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page