top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Weens baie reën is ʼn vyfde sluis in die Vaaldam oopgemaak

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Apr 7, 2025
  • 1 min read

Die Departement van Water en Sanitasie het ʼn vyfde sluis in die Vaaldam oopgemaak. Volgens Newskoop het die departement gister inwoners wat langs die Vaalrivier woon, gewaarsku om hul huise te ontruim in afwagting op ʼn styging in die watervlakke van die rivier. Die aanhoudende reën in die dam se opvangsgebied het die oopmaak van nog ʼn sluis genoodsaak. Nog reën word hierdie week in die dam se opvangsgebied verwag.

 
 
 

Comments


bottom of page