top of page

Will Smith gebruik SA skoolkreet vir treffer

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jun 26, 2025
  • 1 min read

Die wêreldberoemde sanger en akteur Will Smith het ‘n Suid-Afrikaanse skool se oorlogskreet gebruik in sy nuutste treffer.

Volgens Good Things Guy het die vervaardigers van die liedjie, Trinix Music, bevestig dit is die Wynberg Hoër Seunskool wat gebruik is.

Die dreunsang se woorde, “You talk a lot of nonsense with your mouth”, kan gereeld by dié skool se sportbyeenkomste gehoor word, en is die rugsteun vir Smith se treffer.

 
 
 

Comments


bottom of page