Ozzy Osbourne is weke na ‘n afskeidskonsert oorlede
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jul 23
- 1 min read
Die heavy metal-ster, Ozzy Osbourne in die ouderdom van 76 jaar oorlede, Dit net weke nadat hy met die lede van Black Sabbath herenig is en 'n groot afskeidskonsert vir aanhangers opgevoer het. Sky News berig gedurende sy loopbaan is Osbourne twee keer, saam met Black Sabbath en as ‘n solokunstenaar, in die UK Music Hall of Fame en die US Rock And Roll Hall Of Fame opgeneem. Hy het ook 'n ster op die Hollywood Walk Of Fame - sowel as in Birmingham se Broad Street. Hy het ook vyf Grammy-oorwinnings uit 12 nominasies verower.





Comments