top of page
agter die skerms
Nie alles gebeur agter die mikrofoon nie – ons admin- en ondersteuningspan sorg dat alles glad verloop. Van beplanning en skedulering tot kliëntediens en organisasie, hulle is die stille krag wat maak dat die stasie daagliks sonder haakplekke funksioneer.
bottom of page