top of page

alecia venter
Ontvangs
Ek is Alecia Venter, gebore in Scottburgh en grootgeword in Bloemfontein.
Ek het my skoolloopbaan by Jim Fouché begin en later by Motheo TVET College gematrikuleer.
My werkservaring sluit verskeie administratiewe rolle in – van data capturing en sekretaressewerk tot ontvangs. Hierdie agtergrond het my ’n goeie oog vir detail en sterk organisatoriese vaardighede gegee.
Ek is meestal stil en teruggetrokke, maar wanneer ek moed bymekaar skraap, kom daar ’n ander kant van my uit – dan is ek “loud”, geselsgierig en beslis nie bang om terug te praat nie.
bottom of page