top of page

riaan schoeman
Administratiewe Bestuurder
Ek is Riaan Schoeman en my kinderdae het my na heelwat dorpe geneem – van Volksrust en Bloemfontein tot Clocolan, Zastron, Schweizer-Reneke en uiteindelik Douglas, waar ek aan Hoërskool Douglas gematrikuleer het.
My pa was ’n bankbestuurder, so ons huis was altyd vol avonture, dom kinderstreke, stukkende meubels en natuurlik beige gordyne.
My loopbaan het by die bank begin as klerk, waarna ek as makelaarskonsultant en finansiële adviseur gewerk het.
Vandag is ek die administrasiebestuurder by Rosestad, waar ek ook al tussenin my stem agter die mikrofoon geleen het as omroeper.
En my fun fact? Ek kan onsigbaar word – maar net as niemand kyk nie!
bottom of page

