top of page


Minister beplan om drie instellings van hoër onderwys te deregistreer
Die minister van hoër onderwys, Buti Manamela, het ’n kennisgewing van voorneme uitgereik om drie private kolleges te deregistreer. Dit betrek Damelin, City Varsity en Icesa City Campus. Die departement sê dit volg op volgehoue nie-nakoming van die Wet op Hoër Onderwys. Die instellings het versuim om hul 2024-jaarverslae, geouditeerde finansiële state en belastingnakomingsdokumente in te dien. City Varsity en Icesa het glo reeds bedrywighede gestaak. Die kennisgewing sal in d

Saamgestel deur Armando Pieters
2 days ago
bottom of page

