top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Verkope van elektriese voertuie neem toe

Writer: Saamgestel deur Jana Roos
Saamgestel deur Jana Roos
2 hours ago
1 min read

Verkope van nuwe elektriese voertuie in Suid-Afrika neem toe.


Data van die Motorbedryfsraad toon dat 18 945 elektriese voertuie verlede maand in die land verkoop is, vergeleke met 16 703 wat in die hele 2025 verkoop is.


Die toename in verkope val saam met die styging in brandstofpryse.


Daar word verwag dat brandstofpryse vandeesmaand weer sal styg.


Ter illustrasie. FOTO: Charge
Ter illustrasie. FOTO: Charge

 
 
 

Comments


bottom of page