top of page



NSFAS verseker dat administratiewe probleme sal verminder
Die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFAS) sê hulle het alle nodige stappe doen om administratiewe probleme in die 2026 akademiese jaar te voorkom. NSFAS se waarnemende uitvoerende hoof, Waseem Carrim, het Dinsdag tydens ‘n media-inligtingsessie gepraat. Die skema het verlede jaar verskeie administratiewe uitdagings in die gesig gestaar, wat duisende studente regoor die land geraak het. Dit het vertragings in maandelikse toelaebetalings, agterstande in die betaling v

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 6
bottom of page

