top of page



'n Nuwe internasionale vlug kom binnekort vir Suid-Afrika
Air Europa gaan 'n nuwe internasionale vlug tussen Johannesburg en Madrid in Spanje bekend stel. Vlugte sal na verwagting in Junie 2026 begin. Business Tech berig dié vlug sal drie keer per week plaasvind. Dit is deel van Air Europa se plan om internasionaal uit te brei. Die lugredery sê die roete bied 'n verskeidenheid opsies vir Europese reisigers, met maklike toegang tot Namibië en Botswana. Suid-Afrika se natuurskoon bly ook steeds 'n groot toeriste-aantreklikheid vir men

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 16
bottom of page

